Me. L Pain
Me. L Pain
Atletiek leer ‘n leerder volharding, deursettingsvermoë en selfdissipline om sodoende liggaamlike ontwikkeling te bevorder. Atletiek berei ook ‘n leerder voor vir sy/haar “Wedloop van die Lewe”. Met die variasies van spoed, krag, uithou en veerkrag, wat verskeie items behels, kan enige kind hom/haar uitleef.
Tuesday: 14h00 – 14h45
Practise for different items will be communicated with parents.
Verspring – Me. Rossouw
Naelope – Me. le Roux
Middelafstande – Me. vd Spuy
Gewigstoot – Mev. du Plessis
Hoogspring – Me. Basson
Athletes can practise in a yellow / white shirt or their Sedgie shirt and black shorts or short black sports tights.

Die skool is bevoorreg om aan die atlete ‘n atletiekhempie te voorsien vir byeenkomste. Each athlete must buy his own black shorts. Athletes are allowed to wear short black sports tights. After each meeting the athletes return their shirt in order for the school to wash it. Geen leerder sal toegelaat word om die skool te verteenwoordig indien hy nie die korrekte klere aan het nie.
Only this tracksuit is allowed at all matches.
