Hier lag ons, sing ons, luister ons na stories en liedjies!
Ons leer klank, lees, doen Wiskunde en skryf later ons eie stories!
Ons werk hard, maar hier is ons gelukkig!
Hier lag ons, sing ons, luister ons na stories en liedjies!
Ons leer klank, lees, doen Wiskunde en skryf later ons eie stories!
Ons werk hard, maar hier is ons gelukkig!
In our class we live love. In our class we show respect.
In our class we are all proud of our work. In our class we are honest.
Here we work hard and laugh a lot! We LOVE to come to school!

The Language Programme is integrated into all other subjects.
Language is used across the curriculum in all oral work, reading and writing.
Intergrasie met Lewensvaardighede asook ander vakke bevorder taalontwikkeling.
In the foundation Phase, the skills in the Home Language curriculum are:
Huistaal sluit die volgende hulpbronne in:
Die READ program, Storieboom, Tippie Reeks en Funda Wande program.
Home Language includes the following recourses:
Jolly Phonics, Jolly Readers, READ Programme, Oxford Reading Tree
Every day we do handwriting, phonics including word building, reading and sight words.
We draw pictures, write and copy sentences. In the second term we start to write sentences on our own.
Ons leerders vertel graag hul eie stories en nuus. Hulle gesels graag oor die temas van Lewensvaardigheid. Ons lees stories en doen gedigte. Ons sing graag ons liedjies. Almal neem gretig deel aan die klanklesse. Leerders leer deur gebruik te maak van hul sintuie.
In Grade one we urge a love for Mathamatics amongst our learners.
We make it fun.
Die liefde vir Wiskunde is vir ons uiters belangrik.
Wiskunde moet vir leerders lekker wees.
Wiskunde word daagliks onderrig. Tel en skryf word elke dag gedoen.
Dit is vir ons uiters noodsaaklik dat leerders van konkreet na semi-konkreet en eers daarna na abstrak beweeg.
In Graad 1 fokus ons op die getalgebied van 0 tot 20
Hoofreken, skatting en tel is daaglikse aktiwiteite.
Flardkaart aktiwiteite, getallelyne, aan- en terugtel, verdubbeling. halvering, meer / minder, plekwaarde en berekeninge word ontwikkel.
Getalkonsepte word weekliks vasgelê byvoorbeeld:
Inoefening van getalname, getalsimbole, groepering, verdeling, getalkombinasies.
Tel speel ‘n baie belangrike rol.
Daaglikse probleemoplossing word aangebied.
We make time to do practical work.
We work and play with shapes. 2D and 3D shapes.
We measure and weigh products. We measure water.
Maths is fun! We learn a lot by enjoying what we do!
Lewensvaardighede is die ruggraat van die kurrikulum. Die vak ontwikkel vaardighede, kennis, goeie begrip, woordeskat en waardes wat leerders bemagtig om goeie besluite te neem en ook om gepas op te tree.
Life Skills are the back bone of the curriculum. It is concerned with social, personal, intellectual, emotional and physical growth of learners and with the way in which these are integrated. This subject develops skills, knowledge, understanding,
vocabulary and values which entitles each learner to make good choices and to act appropriately.
Creative arts aims to create a foundation for balanced creative, cognitive, emotional and social development. Visual Arts develops sensory motor skills and fine and gross motor coordination through materials and art techniques.
Op grond van assesseringsprogram en take word terugvoering aan ouers gegee.
Kodes 1 tot 7 word vir die vaardighede gebruik.
Aan die einde van elke kwartaal ontvang ouers ‘n rapport.
Continuous Informal assessment done daily.
Formal Assessment Tasks completed every term. According to each subject.
Parents receive their child’s report at the end of each term.
Aan die begin van elke kwartaal kry die ouer die geleentheid om ‘n afspraak met die klasopvoeder te maak.
Daar is ook afsprake op uitnodiging wat aan ouers gestuur word saam met rapporte.
Ons verwag van ouers om in die belang van die leerder op te tree en hierdie vergadering by te woon.
Parents are kept informed as to their child’s progress with termly reports.
Parent Evenings are held once a term where the learners report is discussed with the parents.
Huiswerk word weekliks aan leerders gegee. Dis maklik verstaanbaar en behoort nie baie van u tyd in beslag te neem nie.
Huiswerk is slegs vaslegging van wat ons in klas doen.
Homework must not take more than 30 minutes.
Counting
Sound and write 8-10 words
Read reader and sight words
Only reading and counting for homework.
Ons wil graag ‘n goeie kommunikasie tussen ouer en opvoeder hê.
U is welkom om ‘n afspraak te maak om ons te kom sien. U kind maak regtig saak vir ons.
We really want a good relationship between educator and parent. You are always welcome to come and see us regarding your child. Please contact the office and make an appointment. Your child is important to us.
Saam bou ons aan elke leerder se toekoms.
Together we build your child’s future.