Mnr D Nel & Mnr J Nel
Mnr D Nel & Mnr J Nel
Om ‘n liefde vir rugby te kweek en om rugbyvaardighede te verbeter.
Om seuns bewus te maak van die belangrikheid van sportmanskap en om as ‘n span te funksioneer.
We try to organise matches against shools that are more or less the same size as our school.
Dinsdag – 14h00 – 14h45
Information regarding matches will be communicated with parents.
0/9 – Mnr D. Nel
0/11 – Mnr G. Nel
0/13 – Mnr J. Nel
Any fathers who would like to help with coaching, can contact Mr J Nel at the school.
Leerdes kan in enige T-hemp of rugbytrui met ‘n rugbybroekie oefen.

Die skool is bevoorreg om aan die spelers rugbytruie te voorsien vir wedstryde. Each player must buy his own black rugby shorts . Please wear your Sedgie shirt to a match. After each match the players return their rugby jersey to the coach in order for the school to wash it. Geen leerder sal toegelaat word om die skool op die rugbyveld te verteenwoordig indien hy nie die korrekte klere aan het nie.
Only this tracksuit is allowed at all matches.
