Mev H du Plessis
Mev H du Plessis
In netbal is ons hooffokus op massa deelname en om seker te maak dat die leerders die spel geniet. Geleentheid word aan alle dogters gebied om hulself 100% uit te leef asook om ‘n liefde vir netbal, van jongs af, te ontwikkel.
Hand-oogkördinasie, voetwerk en liggaamsbeheer.
Fiksheid en uithouvermoë
Spelpatrone en tegnieke op die baan
Ontwikkeling van selfvertroue en sosialisering.
We try to organise matches against shools that are more or less the same size as our school.
u/7 and u/8: – Mev Rossouw / Pain
u/9: – Mej Gerber
u/10: – Mej Le Roux
u/11: – Mev Grobbelaar
u/12: – Mev Basson
u/13: – Mev Du plessis
Any mothers who would like to help with coaching, can contact Mrs Grobbelaar (Mini-Netball) or Mrs du Plessis u/10-13 at the school.
Information regarding matches will be communicated with parents.
Leerdes kan in enige wit hempie of Sedgie T-hemp met ‘n swart oefenbroekie of skort oefen. Skorts is beskikbaar by die kantoor teen R190.00 elk.

Die skool is bevoorreg om aan die speelster ‘n wedstrydhempie te voorsien vir wedstryde. Each player must buy her own black netball skort, tekkies and white socks. After each match the players return their matchshirt to the coach in order for the school to wash it. Geen leerder sal toegelaat word om die skool op die netbalbaan te verteenwoordig indien sy nie die korrekte klere aan het nie.
Only this tracksuit is allowed at all matches.
