Hier lag ons, sing ons, luister ons na stories en liedjies!
Doen wiskunde, bou en teken stories, probeer om te skryf en leer die korrekte skrifrigting aan!
We work hard, but we are happy here!
We live our values!
Hier lag ons, sing ons, luister ons na stories en liedjies!
Doen wiskunde, bou en teken stories, probeer om te skryf en leer die korrekte skrifrigting aan!
We work hard, but we are happy here!
We live our values!
We are a dual medium school.
Therefore, everything is done in both English and Afrikaans.

‘n Geïntergreerde taalbenadering word gevolg.
Dit word ondersteun deur die E-Lit program (Wordworks).
We follow the R-Maths which is a daily mathematics program. We count daily.
It is important for learners to work from concrete to semi-abstract to abstract.
In Graad R fokus ons op die getalgebied van 0 tot 10 en ons tel van 0 tot 20 (of meer).
Hoofreken, skatting en tel is daaglikse aktiwiteite.
Flardkaart aktiwiteite, getallelyne, aan- en terugtel, verdubbeling, halvering, meer /minder en berekeninge word ontwikkel.
Getalkonsepte word weekliks vasgelê.
Inoefening van getalname, getalsimbole, groepering, verdeling, getalkombinasies word weekliks gedoen.
Ons tel elke dag.
Probleemoplossing word ook aangebied.
Lewensvaardighede is die ruggraat van die kurrikulum. Die vak ontwikkel vaardighede, kennis, goeie begrip, woordeskat en waardes wat leerders bemagtig om goeie besluite te neem en ook om gepas op te tree.
We work on ball skills, balance, co-ordination, midline crossing and so much more.
Improving core muscles are just as important as improving fine motor skills.
During play time, we have wonderful opportunities to learn how to socialize, exercise our values (treating one another with kindness and respect), taking turns and dealing with conflict situations.
Op grond van assesseringsprogram en take word terugvoering aan ouers gegee.
Kodes 1 tot 7 word vir die vaardighede gebruik.
At the end of each term parents receive the report.
At the beginning of the 2nd, 3rd and 4th term parents are given the opportunity to book an appointment to meet with the class teacher.
Daar is ook afsprake op uitnodiging wat aan ouers gestuur word saam met die rapporte.
Ons verwag van ouers om in die belang van die leerder op te tree en hierdie vergadering by te woon.
Huiswerk word aan die begin van die kwartaal aan leerders gegee. Dis maklik verstaanbaar en behoort nie baie van u tyd in beslag te neem nie.
Huiswerk is slegs vaslegging van wat ons in klas doen.
Time for homework in Grade R should take about 30 min.
Ons wil graag ‘n goeie kommunikasie tussen ouer en opvoeder hê.
U is welkom om ons te kontak of te kom sien. U kind maak regtig saak vir ons.
Saam bou ons aan elke leerder se toekoms.
In grade R, all their stationary requirements are provided.
In grade R, we come to school in civvies.
Please don’t send them in their best clothes as we paint, run and play.