We love doing Maths in Gr.5!
Ons glo dat ‘n positiewe houding teenoor Wiskunde maak dit net ‘n lekkerder vak!
We love doing Maths in Gr.5!
Ons glo dat ‘n positiewe houding teenoor Wiskunde maak dit net ‘n lekkerder vak!
Nasien en kontrole
Onderwyser sal intervensie doen deur met rooi pen in leerders se boek te verduidelik.
Term 1
Kwartaal 2
Term 3
Kwartaal 4
| Term 1: | Assignment |
| Test | |
| Term 2: | Investigation |
| Controlled test | |
| Term 3: | Project |
| Test | |
| Term 4: | Controlled test |
Welkom by Afrikaans – Graad 5 / Welcome to Afrikaans – Grade 5
Ons is in die bevoorregte posisie om ons leerders bloot te stel aan ‘n baie hoë standaard in die aanbieding van Afrikaans. Die Departement van Basiese Onderwys voorsien die DBE Werkboeke net in Afrikaans Huistaal. In ons klasse gebruik ons ook Platinum Huistaal Handboeke. Daar word egter in Formele Assesserings verskillende vraestelle vir Huistaal en Eerste Addisionele Taal opgestel. Ons kry gereelde terugvoer, veral vanuit Engelse Hoërskole, oor die hoë standaard van onderrig in Afrikaans wat by Laerskool Sedgefield Primary aangebied word.
The learners will each receive a textbook, 2 workbooks, front pages and plastic covers.
Leerders sal ook die volgende benodig:
AFRIKAANS HUISTAAL (50%)
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (40%)
KWARTAAL 1
Taak 1. Mondeling en Hardoplees
Taak 2. Skriftelike Werk (Beskrywende opstel)
Taak 3. Toets (Begripstoets en Taalstrukture en – konfensies)
KWARTAAL 2
Taak 1. Mondeling
Taak 2. Skriftelik (Transaksionele Teks)
Taak 3. Eksamen
KWARTAAL 3
Taak 1. Skriftelike Werk
Taak 2. Projek (Mondelinge en Skriftelike aanbiedings)
KWARTAAL 4
Taak 1. Mondeling (Mondelinge aanbieding van projek)
Taak 2. Skriftelike Werk
Taak 3. Finale Eksamen
English is such a versatile subject as all relevant topics of the day can be incorporated into the CAPS syllabus. Our pupils have an advantage as we are a double medium school.
Die Afrikaanse leerders hoor Engels in al die vakgebiede en dit is tot groot voordeel vir die verbetering van hul engelse woordeskat .
The learners will each receive:
An English textbook and an English reader.
A workbook for language and constructions.
A workbook for writing – poetry and literature.
Learners will receive a front cover for each of their books.
Learners will use their workbook to prepare for a test or exam. Dit is dus belangrik dat leerders se werk te alle tye volledige, korrek en op datum moet wees.
Leerders wat afwesig is, is self verantwoordelik vir die inhaal van werk en/of assesseringstake.
Leerders sal ook die volgende benodig:
All assessment tasks are done in class.
READING is of the utmost importance to improve spelling, language skills, general knowledge and improve the ability to converse and study with success.
The language curriculum is packed under the following skills.
Senior Phase formal assessment tasks related to the 2021 ATPs for HL AND FAL
Subjects:
Home Languages(HL) and
First Additional Languages(FAL)
| Grade | Number of tasks |
Brief description of the task e.g.test/assignment/project/practical etc. |
Allocated Term | Marks | Weighting | |
| 7&8 | Task 1 starts |
Oral
|
1 |
80% |
||
| Task 2 |
Writing
|
30 | 9.60% | |||
| Task 3 | Response to texts | 50 | 16.00% | |||
| Task 1 ends |
Oral
|
2 |
20 | 6.40% | ||
| Task 4 |
Writing
|
10 |
3.20% |
|||
| Task 5 |
Controlled Test
|
60 | 19.20% | |||
| Task 6 |
Writing
|
3 |
50 | 16.00% | ||
| Task 7 starts |
Oral
|
|||||
| Task 8 |
Literature Poem Drama Short Stories |
10 10 10 |
9.60% |
|||
| Task 7 ends |
Oral
|
4 |
20 | 22.22% |
20% |
|
| Task 9 |
Writing
|
10 |
11.11% |
|||
| Task 10 |
Controlled Test
|
60 | 66.67% | |||
Sosiale Wetenskappe bestaan uit Aardrykskunde en Geskiedenis. Hierdie word as twee aparte vakke gesien wat saam bydra tot die SW-punt aan die einde van die kwartaal. Albei vakke word in al die kwartale aangebied.
Tydens take mag ouers vir hul kinders hulp en leiding gee, maar nie die taak names hulle doen en dit dan inhandig nie. Die kinders leer niks in die proses as die werk namens hulle gedoen word nie.
Alle take sal in die klas voltooi word.
Die onderwyser gebruik ’n verskeidenheid bronne om die beste vir die kinders te bied.
Elke kind besit ’n Oxford Suksesvolle-handboek wat die nodige inhoud en oefeninge het.
Die handboek dek beide Geskiedenis en Aardrykskunde. Aanvullende notas word in die werkboeke geplak.
Term 1
Term 2
Term 3
Term 4
| Term: | Assessment: |
| 1 | Test: Map skills |
| 2 | Controlled test |
| 3 | Project |
| 4 | Test |
Sosiale Wetenskappe bestaan uit Aardrykskunde en Geskiedenis. Hierdie word as twee aparte vakke gesien wat saam bydra tot die SW-punt aan die einde van die kwartaal. Albei vakke word in al die kwartale aangebied.
Tydens take mag ouers vir hul kinders hulp en leiding gee, maar nie die taak names hulle doen en dit dan inhandig nie. Die kinders leer niks in die proses as die werk namens hulle gedoen word nie.
Alle take sal in die klas voltooi word.
Die onderwyser gebruik ’n verskeidenheid bronne om die beste vir die kinders te bied.
Elke kind besit ’n Oxford Suksesvolle-handboek wat die nodige inhoud en oefeninge het.
Die handboek dek beide Geskiedenis en Aardrykskunde. Aanvullende notas word in die werkboeke geplak.
| Term: | Assessment: |
| 1 | Test: source-based |
| 2 | Controlled exam |
| 3 | Test: source-based |
| 4 | Controlled test |
NST is a combined subject consisting out of Natural Sciences and Technology.
In NST we set the goal to:
Pursue new knowledge and understanding of the world around us and of natural artifacts .
Deur die uitvoering van ondersoeke nuwe verskynsels te ontdek.
Develop an understanding of the natural world.
Maak van produkte deur ontwerp, uitvindings en produksie.
Create and analize theories.
Leerders sal ook die volgende benodig:
PSW is waar ons leer oor ons liggame en hoe belangrik dit is om jouself op te pas.
Dit is werklike lewenstoepassing en hoe om in verskillende omstandighede te reageer en te weet wat is reg en verkeerd.
Hierdie vak bestaan uit drie afdelings nl.
Al drie afdelings se punte word saam verwerk uit ‘n punt van 100.
What will you need?
Like any subject in Gr.5, we work in Blue Pen, and mark in pencil.
Leerders ontvang ‘n handboek asook ‘n werkboek en ‘n voorblad. Elke kwartaal word daar op ‘n nuwe bladsy ‘n voorblad gemaak om aan te dui dat dit die begin van ‘n nuwe kwartaal is.
In ‘n gewone kwartaal (nie COVID) is daar een keer ‘n week LO-prakties. Leerders moet dan hulle geel Sedgie-hempie of ‘n skoon wit hemp saam met hulle swart broek/skort dra. Kleredrag is belangrik. As die leerders hulle klere vergeet, mag hulle nie daardie dag deelneem aan LO nie, en dit beïnvloed hul punt.
Wat word verwag?
Leerders moet leer om deel te neem in die klas, en betrokke te wees by klasgesprekke. We talk about real life problems and the correct way to handle them.
TERM 1
KWARTAAL 2
TERM 3
KWARTAAL 4
| Term: | Assessment: |
| 1 | Assignment/Case study/Design |
| 2 | Test |
| 3 | Project |
| 4 | Controlled test |
MRS. S. BASSON
Visual Arts
Performing arts
Die drama afdeling word geïnkorporeer met die konsert.
Visual arts are divided into the following sections:
Die leerders geniet die kuns en dit dra by tot die geheelvorming van leerders.
ART AND DRAMA WILL BE RECORDED AS PART OF THE LIFE SKILLS IN GRADE 5
Intermediate phase gr. 4-6 The Art mark is part of the Life skills and counts 40 %.
Subject:Life skills
| Grades | Numberof tasks | Brief description of the tasks.eg. test/ assignment/ project / practica letc. | Allocated Term | Marks | Weighting | |
|
4,5 and 6 |
1 | PSW |
1 |
30 | 7.5% |
80% |
| 2 | Physical education | 30 | 7.5% | |||
| 3 | Creative Arts | 40 | 10% | |||
| 4 | PSW |
2 |
30 | 7.5% | ||
| 5 | Physical education | 30 | 7.5% | |||
| 6 | Creative Arts | 40 | 10% | |||
| 7 | PSW |
3 |
30 | 9% | ||
| 8 | Physical education | 30 | 9% | |||
| 9 | Creative Arts | 40 | 12% | |||
| 10 | PSW |
4 |
30 | 30% |
20% |
|
| 11 | Physical education | 30 | 30% | |||
| 40 | 40% | |||||
| 12 | Creative Arts | |||||