Graad 7 is die eerste jaar van die Seniorfase (gr. 7-9). Dit is ‘n baie belangrike jaar vir die leerders omdat die basis vir Wiskunde op Hoërskoolvlak gelê word sodat die oorgang na Hoërskool glad kan verloop. Mathematics teaching is a priority at Sedgefield Primary School and that is why we want to equip every Sedgie with the best knowledge and skills.